Skip to main content
CM monogram gold

Leon en Riana Hugo nooi julle uit om saam met Joubert and Willemien Viljoen deel te hê aan die vreugdevolle viering van die bruilof van Mia en Christian.

Program

Vrydag

Vanaf 14:00

Inklok & ontvangs

17:00

Saamkuier by Florence boma

19:00

Almal eet saam by Florence

die troudag
08:00 – 10:00

Florence buffetontbyt (Florence oornaggaste)

14:00

Gaste arriveer by Florence Kapel

14:30

Bruid stap in

16:00

Canapés & drankies

16:30

Sny van die koek

18:10

Die onthaal

18:45

Voorgereg

19:10

Hoofgereg

20:45

Spesiale danse

21:00

Dansvloer open

21:05

Nagereg en barista stasie word aangekondig

Sondag

08:00 – 10:00

Florence buffetontbyt (Florence oornaggaste)

11:00

Uitklok

Veilige reis huis toe!

Mia and Christian 10
orchid_venue
CM monogram burgundy

Geskenke

KLIEK VIR GESKENKREGISTER

Troulokaal

Kliek vir AANWYSINGS

Boodskap van Christian:

"Ons wil graag hê dat julle saam ons moet sing en dans by die troue! So maak jouself solank bekend met die volgende liedjies."

Mia en Christian